
Aansoekvorm
Dokumente moet asseblief geskandeer word en ge-epos word na: membership@ncrfsa.co.za
1. Identiteits dokument
2. Bewys van woonplek
3. Skoolopleidingsertifikaat
4. Een bladsy karaktergetuienis van 'n persoon bekend aan jou wat ook sal dien as 'n kontakpersoon in 'n
noodgeval. Dit wil sê volle name en van, adres en alle kontakbesonderhede en alternatiewe nommers.
5. Mediese instansie lidmaatskapsertifikaat indien van toepassing.
6. Enige ander dokumente, verklarings, lidmaatskapsertifikate en vaardigheidsopleidingsertifikate.
7. 'n Duidelike kleurfoto van jou gesig van die skouers af boontoe.
8. Bewys van betaling van jou aansluitingsfooi (Jou ID nommer as verwysing). Aansluitingsfooi is R80 vir
studente en R180 vir gewone lidmaatskap per jaar. Ons waardeer enige donasies.
9. Geskrewe toestemming van 'n ouer of voog om aan die aktiwiteite van die NCVFRRF deel te neem indien
jonger as 18.
Verskaf asseblief die volgende belangrike inligting:
1. Bloedgroep: _____________ 2. Allergieë.: __________________________________________________
3. E-pos adres:______________________________ 4. Sel nommer: ________________________________
Uniformgrote: Mans hemp: (S-5XL)_____ en dames hemp: (28 to 50)_______ Broek: (28 to 48) _______
Kortbroek: (28 to 48)______ Dames broekgrote: (28 to 48)______Truie en baadjies (XS to 5XL)_______
Hoedgrotes: (55 to 62)___ of (S to XL)_____Skoengrotes: Dames (3 to 9)_____ Mans (3 to 12) ______
Bevestiging:
Ek bevestig hiermee: (parafeer stippellyn asseblief):
Ek is nie skuldig bevind aan enige ernstige oortreding nie: ________________
Daar is geen strafsake hangend teen my nie: ________________
____________________ __________________ ________________
Handtekening Plek Datum
Nature Conservation Volunteer Field Ranger Reserve Force, FNB, Cheque account, Weeberstreet branch 250655, Rekening nr: 62 782 986 396 (Verwysing: jou identiteitsnommer)